Images
ContributeNo images to show
Feedback
Contribute FeedbackBased on the average review of 4.1, the Dros Family is definitely worth a visit.
What Dries Stoltz likes about Dros Family:
Ek wil net vir Chris En Marietta en hulle span se dankie vir n great aand. Die plek lyk fantasties mooi en julle kos is awesome lekker gewees. Hou so aan en vergeet van die strooi wat mense praat oor julle. Ek glo dat die mense niks gewoond is nie en as hulle kan beter doen moet hulle dalk hulle eie resturant gaan oop maak dat almal hulle kan krituseer. Go Dros julle is great. View all feedback.
Best breakfast and service in town friendly staff and great manager
Lekker kos, vriendelikste personeel en bestuur en skoonste restaurant in Middelburg volgens my!! Sien my beslis weer en weer!
Full Menu
More information
You can also simply ring the telephone number +27132431398 to request your reservation.